Ruben de Kock, ’n gr. 6-leerder van die Laerskool Worcester-Oos, het onlangs aan die Western Cape-veldryklub se Double Header tweedag-ren in die Koue Bokkeveld deelgeneem. In die eerste deel van die kompetisie het hy vier rondes van 25 km elk in ’n tyd van twee uur 27 minute gery en die dag in die vierde plek afgesluit. In die volgende ronde het Ruben weer eens vier rondes van 25 km elk in twee uur 18 minute voltooi en derde vir die dag geëindig.


Ruben laat die klippe spat!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article