Die Hoërskool Robertson het sy leerlingraad vir 2024 aangewys en hul termyn het reeds op 28 Augustus begin. Die 16 leerders strek vanaf graad agt tot matriek.


Robertson kondig nuwe leerlingraad aan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article