By verlede week se berig “Seniors se sangfees ’n reusesukses” is verkeerdelik verwys na Lanzo Daames as Lanzo Apollis. Matthew Apollis van die destydse Restless Children is wel sy oupa, maar sy van is Daames.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article