Worcester Perseverance het die afgelope Saterdag (15 April) teen Robertson Rangers gespeel. Dit was ’n taai stryd, maar Persies het die wedstryd 15-29 verloor. Die twee spanne het mekaar verwoed om besit van die bal aangedurf. Op die foto is Dyllon Williams (vleuel van Persies) met die bal onder die arm op die aanval teen die Rangers. Foto: Tamsyn Jantjies


Rangers klop Persies

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article