Die Pionierskool se verteenwoordigende raad van leerders vir 2023 is pas aangekondig. Van links is Jeanne-Chayil Arendse, Roshaan Jacobs, Isabel Smit, Thato Setloboko, Maurion Cooper, Anchwin Klaasen, Danijela Johns en Sinegugu Silara.


Pionierskool kondig VRL aan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article