Die Laerskool Worcester-Oos het sy hoofleiers vir 2023 aangekondig. Hulle is Margit Naudé (hoofmeisie), Tara Fowler (onderhoofmeisie), Jean-Pierre Theron (hoofseun), en Michael Theron (onderhoofseun). Al die leerders is in graad sewe.

Worcester-Oos kondig hoofleiers aan

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article