Orchard Primêr het vir die eerste keer aan die De Heide-sewestoernooi in Bredasdorp deelgeneem. Die o.13-span van Orchard Primêr het die toernooi gewen. Danver Olsen, Mark Smith (organiseerder), Regan Paulse en Shane Kamfer staan trots by die span. Foto:


Orchard Primêr te blitsig in Bredasdorp

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article