Orchard Primêre Skool in De Doorns en De Heide Primêre Skool in Bredasdorp het aan die jaarlikse KFC 7’s-rugbytoernooi in die o. 11-afdeling deelgeneem. Die Orchard-rugbyspan is as die wenners aangewys. Agter links is John Harmse (skoolhoof), en regs agter Danver Olsen, Orchard Primêre Skool se o.11-rugby-afrigter. Heel agter in die middel staan André Esau, o.11-rugby-hulpafrigter.Foto: Verskaf


Orchard Primêr verower rugby-trofee

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article