Die vlakkiekrieketspan View Pro’s het die afgelope Sondag op sy tuisveld, View Pro-park, die vorige jaar se kampioen, View Giants, maklik met 32 lopies geklop. Dit was ook een van die groot opskuddings in Groep B – die groep waarin al die sterk spanne geloot is. Interessant genoeg het almal nou ’n wedstryd verloor ná drie wedstryde en niemand in hierdie groep kan al sê hy gaan na die volgende ronde deurdring nie. Daar gaan nog baie verrassings in hierdie groep kom en enige twee spanne kan bo eindig.

Credit: SYSTEM

Opskudding op krieketveld

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article