Die Laerskool Worcester-Oos se gr. R-klas het gaan kyk hoe lyk dit op ’n plaas in die parstyd. Die leerders is bederf met speletjies, ’n toer op ’n trekkerrit en mooi uitsigte oor die plaas Sonja in die Nuy-vallei. Die leerders het ook soos van ouds druiwe getrap en aan muskadeldruiwe geproe. Mari Jacobs wys haar trossie druiwe.


Oosies help met parswerk

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article