Die Laerskool Worcester-Oos se leerderleiers het die omgeeprojek “Baadjies aan bome” gereël, waardeur warm baadjies vir behoeftiges ingesamel en oorhandig is. Bo spog ’n paar Oosies met van die baadjies wat oorhandig is.


Oosies gee om

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article