Coreta van Zyl, ’n gr. 7-leerder aan die Laerskool Worcester-Oos, het as lid van die Kaapse Wynland-skaakspan aan haar eerste Wes-Kaapse skaakkampioenskap deelgeneem, waar sy al drie haar wedstryde gewen en algeheel 13de uit 72 deelnemers in die o.15-afdeling vir meisies geëindig het.

Credit: SYSTEM

Oosie ken haar skuiwe

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article