Die Laerskool Worcester-Oos het ’n splinternuwe digitale skoolkoerant – OOStertjie. Die OOStertjie se redaksiespan bestaan uit gr. 6- en gr. 7-leerders. In dié span is Mila Louwrens (redaktrise), Wilmarie van der Watt (subredaktrise), Erich Lambrechts, Catherine Smith, Izanie Nagel, Carlo Nel, Jani van der Merwe, Marisa van der Bergh, Azalia Plaatjies, Joané van Vuuren, Lovaigne Gous, Jani Minnie, Nicole Nel, Elma Jacobs, Zemke Theron, Petro Barocci, Khloe Jacobs, Riley Johnson en Dené Rautenbach. Die OOStertjie se eerste digitale uitgawe sal op 13 Junie verskyn.


Oos, wes, OOsterjies bes

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article