Kaila Engelbrecht, ’n gr. 6-onderwyser by Worcester-Noord Primêr asook die skool se eerstespan-hokkie-afrigter, is onlangs deur die Boland-hokkiepaneel as afrigter vir die Boland-o.13-Shiraz-streekshokkiespan aangestel.

Credit: SYSTEM

Nuwe afrigter

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article