Twee leerders van Worcester-Noord Primêre Skool het in Pietermaritzburg aan die Suid-Afrikaanse laerskole-atletiekkampioenskap deelgeneem en goed gevaar. Briana George (links, gr. 7) het ’n derde plek in verspring en ’n vyfde plek in hoogspring behaal, terwyl Nicola Botha (gr. 7) ’n tweede plek in die 1 500 m-item losgehardloop het.


Noordjies vaar goed in SA kampioenskap

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article