Hierdie is u geleentheid!

Just Property Worcester is bevoorreg om hierdie Noordfront vierslaapkamerwoning met twee badkamers te bemark.

Die leefarea is lekker ruim en het ook ’n kaggel en is gedeeltelik oopplan na die kombuis.

Die vier slaapkamers is werklik ruim met ingeboude kaste. Lekker ruim kombuis met ingeboude kaste.

’n Aantreklike, kindervriendelike tuin. Erfgrootte: 784m²

Stapafstand vanaf skole.

Hierdie eiendom is ’n eksklusiewe alleenmandaat.

Kom kyk, want die eiendom is die besoek werd.

Die prys sal u verbaas.

Skakel Johan Steenkamp 083 983 9488.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article