Sewe leerders van Worcester-Noord Primêre Skool het tydens die Boland-atletiekbyeenkoms in die eerste vier plekke geëindig en daarmee hul bolandkleure verwerf. Hulle het ook op 11 Maart aan die Wes-Kaapse atletiekkampioenskap deelgeneem. Agter van links is Lila Stemmet (gr. 6), Chrismarie Dippenaar (gr. 7), Anja du Toit (gr. 7) en Nicola Botha (gr. 7). Voor staan Briana George (gr. 7), Aneldi du Preez (gr. 4) en Zeta George (gr. 4 vier

Noord-leerders verower Wes-Kaapse kleure

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article