Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Drie sterf in botsing
Die N1 tussen De Doorns en Touwsrivier is verlede Woensdag (24 Julie) vir ure gesluit nadat drie vragmotors ná ’n botsing in vlamme omhul is en dit die lewe van drie mense geëis het.
-
Treinspoor later herstel
Die treinspoor tussen Worcester en De Doorns is steeds nie bruikbaar nie nadat ’n gedeelte daarvan tydens die stormweer ’n paar weke gelede verspoel het.
-
New VSS leadership
ZWELETHEMBA – The School Governing Body (SGB) of Vusisizwe Secondary School announced the appointment of Mlungisi Bushwana as new curator principal at a meeting with parents and educators on Sunday, 21 July. Having retired earlier this year as princi
-
Kommer dat sportgeriewe agteruitgaan
Met die rugbyseisoen in volle gang en verskeie groot derbies wat nog in die Esselenpark-stadion in Worcester gespeel gaan word, kan baie groot getalle toeskouers van oor die Boland heen en nog verder hier verwag word.
-
Barbie is now vision-impaired as well
Mattel, the creators of the iconic Barbie doll, has unveiled a new addition to their Barbie Fashionistas line: a blind Barbie doll. This innovative product is designed to represent children with visual impairments and inspire all children to engage m
-
Kry beheer oor menopouse
Menopouse is ’n beduidende oorgang in ’n vrou se lewe, dikwels vergesel deur verskeie fisieke en emosionele veranderings. Hierdie tydperk, wat tipies tussen die ouderdomme van 45 en 55 voorkom, bring veranderinge in hormoonvlakke, wat simptome soos w
-
Al meer stelery word só bestry
MONTAGU – Die Montagu-polisie wil in die tweede kwartaal verskeie faktore wat bydra tot die hoë voorkoms van diefstal in sy polisiëringsgebied, aanpak.
-
Polisie sê hulle volg ‘alle klagtes’ in gemeenskap op
Die Rawsonville-polisie sê hy volg alle klagtes op, al voel die gemeenskap hul krete word geminag.
-
Elkeen kan hierdie Vrouemaand só help
Maak ’n verskil hierdie Vrouemaand deur ’n bydrae te lewer aan Standard & Breederivier Gazette se sanitêre-doekies-veldtog.
-
Ma kry ’n rol ná 17 jaar
Sewentien jaar nadat sy drama as vak op hoërskool gehad het, het ’n groot eer ’n ma van Avianpark in Worcester onlangs te beurt geval toe sy haar eerste rol in ’n plaaslike verhoogproduksie losgeslaan het.





