Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Wen kaartjies na SPAR Tussen die Sterre
Saterdag 28 November tree Emo Adams, Andriëtte Norman, Heinz Winckler en Snotkop op tydens die SPAR Tussen die Sterre-konsert by die Liquifruit-amfiteater op Paarlberg.
-
Kom kuier by Breedekloof Bierfees
Die Breedekloof-wynvallei se jaarlikse Breedekloof-bierfees word Saterdag 24 Oktober by Dwarsberg Trout Hideaway gehou. Die Slanghoek-driekamp, deur die Slanghoekvallei, is ook deel van hierdie geleentheid. Deelnemers kan in die lang en kort afstande van die MTB-driekamp (Saterdag 24 Oktober) of…
-
A French evening with Pascal
The Grande Dame of South African cabaret and the French chanson and renowned actress and playwright Daniele Pascal will perform at Kaleidoscope’s (Institute for the Blind) Blind Spot Theatre on Wednesday 28 October. With her unique and intimate approach, Pascal…
-
Kuns deur oë van blindes
Siende persone is geneig om baie dinge in die lewe as vanselfsprekend te aanvaar. Byvoorbeeld dat ’n blinde, as gevolg van sy swak sig, nie sou belangstel in enige vorm van kuns nie. Dit is egter glad nie die waarheid…
-
Kunstekaap maak ’n draai in Worcester
Die Breedevallei-gemeenskap word uitgenooi na Kunstekaap-kunstreffers Dinsdag 20 Oktober by die Worcester-stadsaal. Die program vir die dag is soos volg: ) 09:00-10:30: Gratis laerskoleprogram ) 11:00-12:30: Gratis laerskoleprogram
-
Kansa huldig kankerstryders
Die sesde Kansa Relay for Life vind Saterdag 17 en Sondag 18 Oktober by HTS Drostdy se sportterrein plaas. Reëlings vir die gewilde geleentheid is goed op dreef en daar heers groot opgewondenheid onder die spanne wat ingeskryf het. Dit…
-
Maak reg vir dié fees
Met meer as 300 wyne van meer as 40 kelders, eersteklas eetgoed en musiek uit die boonste rakke is die jaarlikse Wine on the River van Vrydag 16 tot Sondag 18 Oktober by Viljoensdrift ’n moet vir die hele gesin.…
-
Feestelike klanke met Tussen die Sterre-konsert help kinders glimlag
’n Glimlag op ’n kind se gesig is weereens die motivering om geld in te samel by die gewilde Tussen die Sterre-konsert wat jaarliks deur Spar Wes-Kaap aangebied word ten bate van Operation Smile Suid-Afrika. Saterdag 28 November kan konsertgangers…
-
Kunstekaap kuier in Breedevallei
Oktober is nie net die mooiste maand nie, maar ook die lekkerste, wanneer van die land se voorste kunstenaars ’n draai op Worcester gaan maak om die mense van die Breedevallei te vermaak. Dinsdag 20 Oktober besoek die Kunstekaap, in…
-
Holistic animal care at hand
Eseltjiesrus Donkey Sanctuary in McGregor hosted a workshop for animal welfare workers and people interested in holistic animal welfare yesterday (Wednesday 30 September). The event, presented by Annemarie van Zijl, donkey welfare manager at Eseltjiesrus, and veterinary nurse Theanette Staal,…


