Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
School is brightened
Welgemoed Primary School, a tiny farm school close to Ceres, was alive with activity this Mandela Day to give the 48 learners a fresh new building.
-
DoofBlindes kry teatervertoning
Vir die eerste keer ooit is ‘n teatervertoning vir DoofBlindes in Worcester gehou.
-
Delicious and scrumptious
Moreish cinnamon swirl cookies topped with a cream cheese glaze – just the comfort snack you didn’t know you needed!.
-
‘Ek wou nooit oorslaap nie’ – amper-slagoffer van pastoorpaar
“Ek is dankbaar hy is in hegtenis geneem,” sê ‘n familielid van een van die slagoffers van die pastoor wat die afgelope week, net soos sy pastoorsvrou, in hegtenis geneem is vir seksdade met kinders.
-
Veldwagters oor hele wêreld gevier
Ter viering van Internasionale Veldwagterdag gaan veldwagters van reg oor die wêreld heen hul stories Saterdag (30 Julie) lewendig aanlyn deel en mense word genooi om te kyk.
-
Wedding bells at McDonalds
A word from the Lord is all a couple from Worcester needed for their wedding day to materialise.
-
Veilige vervoer vir werkers in kollig
Die manier waarop plaaswerkers in die Breedevallei vervoer word, is ’n netelige kwessie wat reeds geruime tyd in die kollig geplaas word.
-
Skelms verhuis van stad na platteland
Dorpe soos Worcester in die platteland is ’n groot trekpleister vir misdadigers, veral as hul kluitjies in stedelike gebiede begin uitbak.
-
Promosie: WaardeMark ‘n sentrum met ’n moderne aanslag
Die herontwikkeling van ’n unieke sentrum in Worcester, WaardeMark, is voltooi. Die okkupasiesertifikaat is goedgekeur en word tans uitgereik.
-
Heartfelt thankfulness for Phalo’s new lease on life
Mandela Day for the Gayiya family is more than just a day where one gives back to the community- it is a day where their son received a second chance at life.










