Worcester Gimnasium is trots op sewe netbalspelers wat afsonderlik in die Wes-Kaapse en Kaapse Wynland-netbalspanne opgeneem is. Summer-Joy Hendricks (Wes-Kaapse o.16-span), Tasneem Isaacs (Kaapse Wynlande se o.18-span), Medayaah Cader (Kaapse Wynlande se o.14-span), Abukwe Fusa (Wes-Kaapse o.14-span), Corné Havenga (Kaapse Wynlande se o.17-span), Tasneem Oppel (Kaapse Wynlande se o.18-span) en Nashitah Africa (Wes-Kaapse o.18-span) het dit baie geniet.


Netbalsterre in groot spanne opgeneem

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article