Leerders moes vandeesweek weer terugkeer na die skoolbanke. Hier is ’n paar nuttige wenke om ’n sukses te maak van die nuwe akademiese kwartaal.

  • Maak ‘n lys van jou doelwitte.
  • Pas goeie tydbestuur toe.
  • Hou leeromgewing netjies en sorg dat jy die nodig skryfbehoeftes het.
  • Probeer deelneem aan ‘n aktitiwiteit by die skool.
  • Vra onderwysers en klasmaats vir hulp.
  • Maak nuwe maats.
  • Sluit aan by ‘n nuwe groep of werk as ‘n vrywilliger by nie-winsbejagte organisasies.
  • Identifiseer anti-stres of hanteringstratigieë.
Bron: https://unicheck.com 

Skool

Maak ’n sukses van die nuwe kwartaal.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article