Die bekende akteur en sanger Neil Sandilands het onlangs sy album Allegaarkie vir ’n Askeet uitgebring. Neil kom kuier op 29 September in Robertson by Die Moskan-plaasteater. Geen van Neil se vertonings is ooit dieselfde nie. Die musiek word vervat uit Neil se eerste Sama-benoemde album Sangoma Sandilands en Jou Pa se Posse Maanskyn. Kaartjies kos slegs R250 elk en kan by Natasja (082 929 5330) of Maud-Marie (084 628 4327) gekoop word.Foto:

Credit: SYSTEM

Neil kom kuier

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article