Net voor die Hugenote-tonnel, aan die Worcester-kant van Dutoitskloofpas, is daar nog ’n duidelike herinnering aan die verwoestende vloede van Junie te sien. By die weegbrug in die pas het ’n reuse-modderstorting plaasgevind, wat veroorsaak het dat die Dutoitskloofpas geheel en al ’n paar dae lank vir verkeer tussen die Paarl en Worcester gesluit was.Foto: Lise Beyers


’n Maand ná modderstorting

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article