’n Ligte vliegtuig moes Maandag ’n noodlanding op die R46 by Touwsrivier naby die Aquila-wildreservaat uitvoer. Geen beserings of sterftes is aangemeld nie. Dit is in hierdie stadium nog onduidelik wat tot die noodlanding gelei het. Foto: Ismail’s Towing


’n Harde landing

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article