Die Moedersunie van St. Peter’s Anglikaanse kerk op Tulbagh het hul harte oopgemaak en ’n skenking aan ’n paar leerders van die Laerskool Waveren in Tulbagh oorhandig. Van die belanghebbendes is: Agter: Vader Deon Mcdillon (Priester), Velecia Cloete, Chimonia Sass, Jeremy Wyngaardt (voorsitter van die beheerliggaam) en Andelene Michaels (hoof). Voor: Maria Julies (heel links) en Laurencia Cupido (beheerraadslid, heel regs) by die leerders. Foto: Peter Luitjies


Moedersunie reik uit na laerskoolleerders

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article