Cyril Hendricks van Rachel’s Care and Development Ministries, ’n organisasie sonder winsbejag (NPO), saam met Lucrecia Martiens van First Steps, ’n kleuterskool in die Overhex-gemeenskapsaal. Die kleuterskool is 1 Februarie 2022 geopen. Die NPO het die behoefte aan basiese toerusting raakgesien en hierdie maand stoeltjies, tafeltjies, speelklei, vetkryt, inkleurboeke en opvoedkundige plakkate geskenk.

Rachel’s reik uit na kleuterskool

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article