Die matrieks van die Breedevallei het onlangs hul verskeie matriekafskeide gehou, waar hulle letterlik hul beste voetjie voorgesit het. Hier is van die matriekleerders se pragfoto’s…

Chloe Tromp (links), Elvonia Jonkers, Romenia Davids en Daniel Bosman van Worcester Senior Sekondêr glimlag gou eers vir die kamera voordat die groot aand begin. Foto: Fabio Julies Photography 
Quewin Wiese (links), Jaylethe Readien, Jaydene Martin en Ethan Klein van Worcester Senior Sekondêr skud hul vere reg vir die matriek-afskied. Foto: Fabio Julies Photography 
Dillan van Noie van die Hoërskool Montana was uitgevat vir sy matriekafskeid. Foto: Jacquin Toorn PhotoVideo 
Chloé Claassen van die Hoërskool Montana en haar metgesel, Carlos Constable, lyk al te deftig. Foto: Overdub Photography 
Salmé van Dyk van HTS Drostdy en Jeandré Spangenberg lyk elegant. Foto: Brand Core Solutions 
Wian Fourie en Marietjie Bruwer van die Hoërskool Robertson geniet hulself op die dansbaan. 
Anri le Roux van die Hoërskool Robertson en haar metgesel, Franco Koch, daag by die geleentheid op. 
Regs: Dié leerders van Worcester Gimnasium het op die skool se onlangse matriekafskeid geskitter. Agter van links is Andrew Moller, Chelsea Julies, Grace Guntelach en Amanda Morle. In die middel is Kaylin Opperman, Halo Witbooi, Dhruvi Patel, Renique Poisson, Siddhi Patel, Parthana Patel en Nikita Roux. Voor is Ruth Gordon, Nidhi Patel en Cristi Maree. 
Euwaycia Eyberg (links), Thezmee Lekay en Jadelyn van Wyk van Hoërskool Montagu gaan ook matriek-afskeid toe. Foto: Henko Nel 
Cherise Kock (links), Lynnre Mounton, Zoe Daames, J.C Brown (onderwyseres), Wilmay Afrika, Micaela Apollis van Esselenpark Senior Sekondêr glimlag vir die kamera voor die aand begin. 
Die Graad 12A-matriekklas van Esselenpark Senior Sekondêr is gereed om patytjie te hou. 
Mikyle Louw (links), Kyle Swarts, Pharrel Pietersen, Moenier Alexander, Eltino Fredericks en Denn-rique Meyer van Esselenpark Senior Sekondêr sien uit na die afskeid. 
Jadelyn van Wyk (links), Elizabeth Rossouw, Mia Dettbarn, Ruby-Rose O’Shea, Jacobus Beukes, Emma Olivier, Janae le Roux en Danika Schoeman van Hoërskool Montagu in gesellige luim. Foto: Henko Nel 
Hierdie matrieks van die Hoërskool Charlie Hofmeyr in Ceres is baie opgewonde oor hul matreikafskeid. Agter van links is Sofia van der Merwe, Driaan Louw, Floris Steenkamp, Adriaan Heyns, Helen du Toit en AJ Louw. In die middel is Cari Cronje, Cindy Windvogel (onderwyseres), Lindie du toit, Lourens Nel en Shandley Burrows. Voor is Morgan Hendricks, Karla Groenewald, Anja du Plessis en Bokang Mofokeng. 
Die Gr. 12C-klas van Worcester Senior Sekondêr op hul matriekafskeidsaand. Bo is hulle saam met hul klasonderwyser, E. Moosa. Foto: Fabio Julies Photography 
Lushane Petersen (links), Rihanna Fielies, Zara Michaels en Jenique Roman van Ashton Senior Sekondêr het die koppe laat draai. Foto; JToornPhotography



