Lian le Roux (gr. 10) van die Hoërskool De Villiers Graaff in Villiersdorp het die Wes-Kaapse juniorspan verteenwoordig by die Junior Nationals Wriggleswade-hengelkompetisie in die Oos-Kaap naby Stutterheim. Hy het 24ste uit 48 hengelaars geëindig.


Lian ’n bobaas-hengelaar

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article