Maré le Roux (regs), dogter van die bekende ontslape skrywer van Worcester, Mariël le Roux, was verlede week in gesprek met die bekende akteur en motiveringspreker Hannes van Wyk (links) oor haar ma se werke. By hulle is Retha Venter wat die geleentheid by die Worcester-gholfbaan gefasiliteer het. Foto: Stefan Kolver


Le Roux se werk onthou

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article