Atlete van die Worcester-atletiekklub het Saterdag (8 Februarie) aan die “27 for Freedom”-wedloop by die Drakenstein- Korrektiewe Dienste deelgeneem. Agter is Verity Dyason, Frans Wiesie, Berenice Kriel, Pan Johnson, Somaya Jeptha, Thomas Moses, (eerste in die 27km, 60 tot 69 jaar), Nicolaas de Jager (tweede algeheel in 10km en eerste in die afdeling vir 40 tot 50 jaar) en Suliaman Valley (eerste in die 10km, 70 tot 79 jaar). Voor is Jo-Lizea Pheffier, Sharon Davids (derde in 10km vir vroue, 40 tot 49 jaar) en Tichaona Mykadzambo (sesde in die 10km).


Langasems kap dit uit in wedloop

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article