Twee o.10-meisiesatlete van die Boland is onlangs gekies om die Wes-Kaap by die Suid-Afrikaanse landloopkampioenskap te verteenwoordig. Dié kampioenskap vind 21 September in Mpumalanga plaas. Links is Anthea Cupido van Laerskool Welvaart in Ceres en Lezé de Vlam van Laerskol FJC in De Doorns.Foto:


Landloopatlete op pad na Mpumalanga

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article