Abré Griessel, ’n leerder aan HTS Drostdy, is een van 50 leerders in die Wes-Kaap wat na Die Burger se jaarlikse jeugleierskonferensie genooi is. Die konferensie word vanjaar vir die eerste keer virtueel aangebied. Abré is ook onlangs as die hoofseun van HTS Drostdy aangewys. Foto:

Op pad na konferensie

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article