Die Laerskool Worcester-Oos het op Vrydag 20 Januarie sy jaarlikse landsdiensbyeenkoms gehou en die jaar met ’n heerlike waatlemoenfees begin. Dit was morsig en taai, maar die leerders het dit terdeë geniet. Bo smeer Lenike Beyers haar maatjie, Nicole Nel, goed met waatlemoen.


Laerskool Worcester-Oos hou waatlemoenfees

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article