Worcester Victorian’s-krieketklub hou eerskomende Sondag (30 Julie) om 15:00 ’n spelersvergadering in die Esselen­park-tennisklubhuis.

Alle spelers is welkom om dit by te woon.

Vir verdere inligting of navrae bel Granville Fortuin by 082 908 4372.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article