Esselenpark Sekondêre Skool het onlangs ’n TB-bewusmakingspraatjie by die skool gehoor. Wêreld-TB-dag het op 24 Maart plaasgevind. ’n Gasspreker, Kelvin Vollenhoven, van Satvi, het met die leerders oor die verskeie simptome van TB gesels, asook diagnosering en voorkoming. Foto:


Kinders hoor oor TB

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article