Worcester Jukskeiklub het Saterdag sy jaarlikse Kerneels van Deventer-toernooi aangebied. Altesaam 29 spanne van reg oor die Wes-Kaap het in vier afdelings teen mekaar meegeding. Die Wes-Kaap se IG-spanne het van die geleentheid gebruik gemaak om vir hul komende provinsiale toernooi voor te berei. Die plaaslike klub se A1-span het in die A-afdeling met die louere weggestap. Die wenners in die onderskeie afdelings was: A-afdeling: Louis Badenhorst, Pieter Swart, Riaan van der Walt en Theuns Visser.Foto:

Credit: SYSTEM

Jukskeispelers skrik nie

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article