Die Worcester- senior sportklub het verlede week ’n skenking van toiletware aan die Awendrus-ouetehuis oorhandig. Eleanor February het die boks produkte van die klublede ontvang.

Credit: SYSTEM

Inwoners van Awendrus kry vroeë Kersgeskenk

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article