Die NG kerk Worcester-Oos se jaarlikse Kersmark is weer in volle gang. Besoekers kan uitsien na interessante geskenke, lekker smulhappies en ’n verskeidenheid klere, dekor en bykomstighede. Links is Achanté Pedersen, Nicole du Toit en die kleine Le Roux du Toit besig om deur die stalletjies te snuffel. Foto: JP Myburg

Kom snuffel by Kersmark

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article