Xander Germishuys, ’n leerder aan HTS Drostdy, is gekies om Boland in die o.20 junior interdistrikte­rolbaltoer­nooi in Bloemfontein te verteenwoordig. Hein Lourens (regs), visepresident van die Worcester-rolbalklub, oorhandig Xander se Boland-kleure aan hom.


Hy kán ’n bal laat rol

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article