SPAR Q-Square bied van 1 tot 12 Desember spesiale afskop-aanbiedinge aan terwyl voorraad hou. Hier is ’n paar hoogtepunte, maar besoek gerus die winkel vir báie meer:

• Kaas in grootmaat (Cheddar of Gouda) – R74,99 per kg

• Tender and Tasty Sirloin in grootmaat – R79,99 per kg

• Beesmaalvleis in grootmaat – R49,99 per kg

• SPAR boerewors in grootmaat – R55,99 per kg

• Nescafé Gold-hervulpakke (150 g) – 2 vir R100

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article