Ulrich Lourens van die Hoërskool Montana in Worcester is gekies vir Die Burger se jeugleierkonferensie wat in Desember in Kaapstad sal plaasvind. Hy is ook die skool se hoofseun vir 2023.


Hoofseun sprei vlerke

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article