Drie leerders van Worcester-Noord is in onderskeie Bolandse hokkiespanne ingesluit. Daneli Boshoff is in die o.13A IPT-span, Adri Hugo in die o.13 Pinotage-suid-span en Tim van Lill in die o.13 Shiraz-noord-span opgeneem.


Hokkiespelers gekies

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article