’n Produktiewe veiligheidsvergadering is op Dinsdag 25 Oktober in Worcester gehou met die LUR vir gemeenskapsveiligheid en polisietoesig, minister Reagen Allen, wat die dorp kom besoek het. Die distriksburgemeester, Elna von Schlicht, asook die onder­burgemeester van die Breedevallei-munisipaliteit, Juben von Willingh, het ook met lede van die plaaslike polisie in gesprek getree. Hierdie besoek vorm deel van die poging om veiligheid in die Breedevallei op te skerp.


Hoës bespreek veiligheid

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article