Parstyd in die Boland is ten volle aan die gang en kelders en druiweplase is volstoom besig om druiwe en wyn van gehalte te lewer. Giovani Erasmus van De Wet-kelder staan by nog ’n vrag hoëgehalte-wyndruiwe wat pas by die kelder aangekom het om verwerk te word. Volgens Vinpro word ’n kleiner oes vanjaar verwag, maar die gehalte blyk uitstekend te wees. De Wet-kelder meen ook dat hy die beste gehalte in jare gaan lewer.Foto: JP Myburg


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article