Hewat Onderwyskollege het onlangs sy jaarlikse reünie by Goudini-spa gehou. Tydens die jaarvergadering wat op die Saterdagoggend plaasgevind het, is skenkings en boeke aan Slanghoek Primêre Skool geskenk en ’n beurs aan Dalton Lennox toegeken. By die geleentheid is, van links, Natashe Harmse, eerwaarde Hubert Johnson (voorsitter van Hewat Alumni), die student en beursontvanger Dalton Lennox en Nicky Hoffman (president van Hewat Alumni). Regs, in die middel, is Elwino van der Bank (voorsitter van die skoolbeheerliggaam van Slanghoek Primêre Skool) en sy seuns, Jodie en Elwino r., al twee leerders van Slanghoek Primêre Skool, wat die boeke in ontvangs geneem het. Foto:


Hewat Onderwyskollege skenk ruim en ken beurs toe by reünie

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article