Najimee Hajie, ’n leerder van Breede Valley School of Skills, is in die Wes-Kaapse hoërskole-atletiekspan opgeneem, wat van 15 tot 18 Maart in Germiston, Gauteng, aan die SASA-kampioenskap deelneem. Hajie het die afgelope naweek twee goue medaljes by die kampioenskap wat in die Paarl gehou is, gewen. Enigeen wat hulp wil verleen om sy reiskostes te dek, kan sy ma by 071 933 0049 kontak.Foto:

Credit: SYSTEM

Help met reisgeld

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article