Rachel’s Care Development Ministries het ter viering van Vrouemaand ’n groep hawelose vroue getrakteer. Die vroue is na Kleinplasie geneem waar verskeie sprekers met hulle gepraat het. Hulle het ook elkeen ’n geskenkpakkie met toiletware, ’n kombersie en iets lekkers ontvang. Daar was ook tafels vol klere en die vroue kon kies wat hulle wou hê. Op die foto staan die groep saam met dominee Cyril Henricks. Foto:


Hawelose vroue bederf in Vrouemaand

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article