Theresa Nel van Worcester is die gelukkige wenner van Worcester Standard & Breederivier Gazette se leserskompetisie waarin ’n Ryobi-saag, geborg deur Buco Worcester, gewen kon word. Die kompetisie is aangebied ter viering van die samesmelting van die Worcester Standard en Breederivier Gazette in een gratis koerant van 1 September af. Bo ontvang Theresa haar prys van Martin Oberholzer, takbestuurder van Buco. Foto:


Gelukkige saag-wenner

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article