Die veteraan-joernalis Freek Robinson (links) het Maandagaand ’n praatjie oor Hoop in Aksie in die kerksaal van die NGK Worcester Vallei in Tulbaghstraat gelewer. Op die foto saam met Robinson is Barend la Grange, bedryfshoof van die Privilege Stigting, Antoinette Steyn, uitvoerende burgemeester van die Breedevallei, Hans Steyn en Melishia Moodie. Foto: Enrico Claassen


Freek kuier in Worcester

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article